facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 23 Maart 2023

Mandy Rittmann
Onafhanklikheidsvieringe:

Vermorsing van geld. Maak eerder hospitale reg en skole en wat van werkloosheid, dis eers genoeg gepraat. Maar ons glo die verandering sal kom, bid ek. – Kurt Grunschloss

Geen beheer, dis erg. So gaan dit ook in die regering, met die geld en die tenders gryp soveel as wat jy kan, prop jou sak (mond) vol. Viva Comrade! – Allan Louw

Omake our president, all we needed was proper order. It seems the attention of our law keepers was on the demonstration and the decoration maweeee! – Rose Mary Sihova

Word een keer per jaar ’n bord “kos” in hand gestop vir ’n vote, lol! – Corrinne van Wyk

“Geen kos vir BBP’s:”

Publicity stunt. Daai VIP's se kos wag by die Hotel. Can’t wait to see what the Nation is being fed today. – Mara Baumgartner

Dis nou ’n swak bemarkingstrategie om te stem. – Nolan Walters

Mr. President our Namibians need jobs not free food for one day. We are able and willing to work for our basic needs. This is an insult. – Desilvia Kisting

“Drie in arres ná optog in hoofstad:”

Mense wat nie werkloos is, sal natuurlik geen gevoelens toon teen wat probeer was. Vir hulle sal dit sinneloos wees, maar daar is desperate people out there wat gehoop het. – Liezel Klaaste Mouton

Hulle hele benadering is verkeerd. Hulle verwag “the government must create jobs”, hulle kan nie. Die privaat sektor moet dit doen. As Amushelelo ernstig was oor dié storie, sou hy die regte dinge aangespreek het. Soos die GRN se inmenging met aanstellings in die privaat sektor. Affirmative action. BEE. Ens... Al daai dinge (en baie meer) is beleidsontwerp van die regering wat ’n groot demper op werkskepping plaas. – Gert Johannes du Preez

Dis verblywend om te hoor dat iemand dit teengestaan het, dit dien geen doel nie, hulle moet na die president ’n skrywe rig, want net hy kan iets aan die werkloosheid en armoede doen. – Maria Jacoba Bronkhorst

Tweede Julius Malema, hy moet in sy spore gestop word. – Sussie Strydom

33 jaar se leë beloftes. Elke jaar dieselfde nonsense en raak net erger, kyk net wat vandag gebeur het in Outapi. – Rosemary Schroeder

Los hom in die tronk, hy veroorsaak nonsens en praat ook ’n klomp twak. Druk sy neus in ander se sake. Gooi weg die tronksleutels. – Maxie Dorn-Schnirring

Is dit al wat julle kan doen? Moet die man nou elke keer opgesluit word en dit vir nonsense. – Anita Beukes

Hy is gesê hy kan dit môre doen van die police, want vandag is ’n vakansiedag, toe doen hy soos hy wil. . . nou moet hy die gevolge dra. Sy sake word net meer, hy sal nou die dag nie meer borg kry nie. – Glen Farmer

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!