Facebook 24 Februarie 2022
ECN het groot planne, benodig N$885 miljoen:
$885 miljoene!!!! Ek het scrap papiere en verlore potlode in my klas. Hul kan dit gebruik om daardie konsepplan op te trek. Hul het niks meer as dit nodig in elk geval. Hulle gaan net geld mors....... soos dit maar die tendens is in GRN. – Bianca Fourie Coetzee Vir wat? Om vooruit stem kruisies te voltooi? – Walter Raymond Jacobs En dan daai mase gebou te betaal oorkant Katutura hospital! Siek. – Trevor John Berry Sies, het Republikein niks anders meer nie. Daar is honger mense oral in Namibia. So stop asseblief. – Petro Du Toit Die media moet ons inlig omtrent die Comraids se verkwisting van belastingbetalers se geld. – Peter Bock Kan ons eeder die skole se boeke en koshuise se matrasse eers fix asseblief. Dit wat van nood belang is. – Vicki Meyer Laubscer Whoah.....jirrrrri....please look at the hospitals and education systeme before voting please. Who make these sums, asking for a friend. – Lester Pieterse
Monsters moet oorsaak van erge diarree bepaal:
Hoogtyd mense in Groot Aub, Windhoek, Rehoboth almal siek dan praat jy nie eens van die stank wat jou laat flou val in Cimbebasia, lang straat by stastshuis verby dit vrot vrot, en niemand doen iets nie. Geen wonder mense word siek nie. Is hier ‘n munisipaliteit. – Hanellie Kuhn Hoe vêr is hierdie laboratoriums vanaf Windhoek gelee. – James Bonding Soooo gaan al ons waterbronne net al meer agter uit!!! – Anita Maritz
Veediewe huur glo kar vir “slagoperasie”:
Police is so very good. Love you Police Departments. Respect our police. – Mara van Wyk Mooiman gee hulle gas nie bail nie. – Johan Van Eck Polisie werk hulle dinges af om sake in hof te kry, maar net daar FAIL die system se mense - hele saak of borg of saak uitgegooi agv swak prosecutor! Herhaaldelik gebeur dit, veral Okahandja! – Amanda Fest Visser Steel, steel, steel aan die orde van die dag! -Anita Maritz Ja tog, maak voorbeeld van die skelms. – Christine Kock

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie