No Image Caption

Facebook 24 Julie 2023

Sanet Pearson
“Visums nou ’n vereiste vir besoeke aan VK”:

Wel, as ons visums nodig het om hulle te besoek glo ek laat dieselfde geld vir hulle as hulle ons wil besoek en klaar. – Sonja Lubbe de Jager

Ja, maak dit ’n bilaterale ooreenkoms. Ook vir Amerikaners en die Schengen-state. – Lali Thirion Beukes

Dit gaan oor die misbruik van “ere burgerskap” aan ’n sekere nasie en ander wat ’n skema daarvan maak om “ asiel” te gebruik om in VK te woon en werk. . . Hier is geen regverdiging vir aansoeke van Namibiers vir asiel so VK moet dit net blokkeer? – Izak Smit

Suid-Afrikaners moet al vir ’n paar jaar eers visumaansoeke deur maak om VK te besoek. Juis ook oor dieselfde drama. . . Kanada voel ook so. . . – Rolf Hansen

Ai toggie. – Nelie Jerling Redman

Dan moet hulle ook maar visums kry om ons te kom besoek. – Elisia Ellis

“Namibië nou deel van VN-waterkonvensie”:

This is very alarming! They want to control water. If you don't do this, we cut you off. It is all about controlling citizens. – Conrad Vermaak

Ons is in alle konvensies tot dit ons nie meer pas nie, kyk bv. vir Cites. – Izak Smit

Miskien kan dít russe keer om in Stampriet akwifer te boor vir uraan? – Wolfie Mall

“Hardap-inwoners haal raadslede oor die kole”:

Absoluut! Ook vir MPs. En vals grade (sogenaamde "honorary doctorates"), mag nie tel nie. – Eben de Klerk

Ons word deur geleerders tot in die afgrond gelei . So elke Namibiër geleerd of ongeleerd het die reg om te lei. Ons moet seker mense se menslikheid , gedrag, harde werk , pligsgetrouheid, visie ens. na kyk, nie die gierige selfsugtige lui geleerdes nie. – Antonette Lakus Kooper

Dit sal goed wees as die kieswet so verander word. Dit Sal dan ’n meer kwalifiseerde en ingeligte stem wees. Sal ook goed wees om jonger geslag aan te spoor om kwalifikasies te kry. – Giel Hough

Dit sal goed wees! – Lien le Grange

Hulle moet ook die wet so verander dat net mense met naskoolse kwalifikasies as kiesers moet registreer, dan stem 75% nie, dan kyk ons. – Jacobus Otto

Sterkte vir daai een. – Jan-Louis Smit

Nee wat. Akademiese kwalifikasies kan nooit nepotisme, elitisme en kaderplasings vervang nie! Wil julle die regering breek? – Robbie Thompson

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 18° | 23° Oshakati: 21° | 24° Ruacana: 21° | 26° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 15° | 25° Omaruru: 18° | 28° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 19° | 29° Mariental: 22° | 31° Keetmanshoop: 25° | 36° Aranos: 23° | 33° Lüderitz: 17° | 24° Ariamsvlei: 28° | 39° Oranjemund: 16° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 31° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 30° Maseru: 19° | 32° Antananarivo: 15° | 30° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 35° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 19° | 24° Durban: 22° | 30° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!