Facebook 24 Maart 2022
“Nie ’n sent vier Brakwater nie:”Dis mos nou uit en uit ’n geval van baie swak administrasie. Iemand moet tog pa staan vir sulke wanbestuur. ’n Woordvoerder van Stad Windhoek sal seker een of ander tyd ’n lang en niksseggende verklaring oor bogenoemde uitreik, so asof hulle te doen het met ongeletterdes. – Johan Beyers
“Pablo word op plaas begrawe:”Word gevang, eet lekker, bail, begin maar weer. Dis mos hoe dit deesdae gaan. – Sussie Maritz
Absolute wreedheid, moenie my die strooi spin van honger nie. – Lita Schrade
Die land se ekonomie druk die mense so hard, dat die nou moet gebeur. – Ezville Husselmann
“Kriptobelegger se bankrekening gedeeltelik ontvries:”En so val die mens keer op keer vir beloftes van moęrse opbrengste . . . Leer sal hulle nooit nie want ek is mos wat ek ry/waar ek bly/waar my kinders skoolgaan. Ons armes is tevrede met dit wat ons het en ons worrie nie snags oor waar ons geld in cyber space rondsweef nie. – Therese Mohrmann Gerber
Lag maar. Ons by CBI lag ook. Feite is op die tafel. – Andre Everts
Daar is niks verkeerd met CBI nie. Daar is wel baie verkeerd met hoe Namibiërs teruggehou word deur die government. – Jojo-Jojo
Die groot visse swem vrylik rond en vreet alles op, maar die klein vissies word ondersoek en gestraf? – Lien le Grange

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie