facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 25 Februarie 2022

"Student agter tralies weens vervalste Covid-toetse":

‘n Slagoffer van omstandighede en swak regering. Laat hom vry. – Izak Smit

As hy dit nou al vervals en hy is ‘n student. Dan ondersoek hy my, ek is dodelik siek. Dan vervals hy my uitslae. Nee hy mag nie ‘n dokter word nie. Hy kan die verkeerde medisyne vir sy pasiënte gee. Nope. Die wêreld is skelm genoeg. – Maryke Burger

Die man gaan vorentoe nog baie uitslae "kook" so hy moet maar oorslaan B Com toe. – Lali Thirion Beukes

"‘Ongekende isolasie’ wag op Rusland ná Oekraïne-inval":

Rusland is sanction proof, Europa is ongelukkig nie... As Europa van Rusland ge-sanction word, is daar bja groot moeilikheid financially veral. Die is baie lank vooruit beplan, terwyl die Weste verdeeld is, is Rusland united. – Glen Farmer

Be prepared for fuel price of more than 20N$ next month. – Stefan Onkoshi Eriksson

Ons s'n in SA is alreeds bo R20. – Sean O’Brien

Oolala, alle Afrikaner-Trump-aanhangers het tien teen een hope liefde vir diktator Putin. En moenie die Afrika-poppe weggooi met hulle blinde liefde vir die vampierbeer nie. – Jennifer Bassingthwaighte

Gaan kyk maar hoekom hulle wil aanval, maar dit is mos so, jy boelie die een en as hy opstaan vir homself is hy die slegte een. – Ryno van der Merwe

"Swaarder strawwe vir verkragters":

Hiermee het hulle steeds nog nie die kat aan die stert beet nie. Kastrasie is die enigste oplossing. Verkragters kry hul straf en verkrag uiteindelik weer en na elke verkragting raak hulle net nóg slinkser met wat hul doen. Dis siek mense en die probleem moet verwyder word om die breë samelewing se menseregte te beskerm. – Tillie von Solms

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!