facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 25 Maart 2022

“Merkwaardige tannies van Outjo kry slaggate beet:”

Well done tannies,jul is ons heroes. – Rita Lotz

So trots op julle! Wow! – Estie D’auth Nolte

Wat 'n skande. Die staat is veronderstel om na die veiligheid van die tannies te kyk en nie andersom nie. Pragtig tannies, julle is 'n toonbeeld vir baie. Die straat moet na julle vernoem word. – Toy Dorfling

Well done! Goeie werk wat moet geseën word. – Jakob Uirab

“Sindikaat oopgevlek wat glo albino’s teiken:”

Was die mense as vermis aangemeld deur familie lede? Of is die organe en goed ingevoer vanuit ‘n ander land? Ek kanie berig oopmaak. – Ismarelda Hangue-Magagula

Waaaat, ons mense het darem verval in sonde en geen respek vir ander mense nie. – Lilian Blaauw

Organs of people with albinism? Good grief! What has our country became? Dear Lord help us! – Naòmi Van Rooy

Goed so geen borg. – Izella Roos

Hou hulle net daar! – Lindsey Voigt

“Betogers eis wysiging van aborsiewet:”

So moet die vroue nogsteeds die prys betaal en mans gaan nooit vasgevat word vir hulle dade nie. – Monica Herman Schumann

Onthou vrouens is ook glad nie engeltjies nie en hulle word ook nie vas gevat vir hul eie dade nie. – Willie Horn

Dis seker tog net regverdig dan nie? As ‘n vrou mag besluit dis my liggaam en ek soek nie hierdie kind nie, dan mag die man seker ook besluit dis my liggaam, ek soek nie hierdie kind nie en wegloop? – MB Silver

Ek wonder maar net self hoe die konserwatiewes sê dat aborsie moord is maar in hul eie skynheilige boek was daar ook aborsies gewees maar tog wil hulle nie dit wil raak lees nie. – Willie Horn

People are so easy to judge other people. Instead of vilifying the women who are looking to this as a solution to their problem we as a society needs to fist understand the reasons why women want this as an option and then provide an alternative solution. No one likes the idea of killing babies, but none is helping the orphans, the destitute.... that inclusion me, myself and I. – Miriam Scheffers-Carew

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!