Facebook 27 Februarie 2023
#PasIn: Petrolprysskok
Het dit verwag.... Was nou te lank stil. – Andre Pieter
Wens die petrolpryse word aan ons salaris gekoppel. Nie lank nie dan trap ons almal maar ’n (baie sukkel) werk toe en huis toe. – Shaun Coertzen
#PasIn: Okahandja kry munisipaliteit voor stok
Mooi so. – Adriaan van Rooyen
Ons is lankal verby keelvol! – Esmarie Swiegers
“Roomys tot by jou voorstoep”:
Jy is 'n goeie voorbeeld vir so baie. Hou so aan jong man! – Suné January-Kotze
Hou so aan Stefan. Alle sterkte vorentoe! Ek vrek oor roomys! – Annelie Carstens
Dis nou wat en noem "entrepreneurskap!" Hoop jy is baie suksesvol. Verseker sal ek ook 'n roomys by jou koop! – Stella Hollander
Ek bewonder jou regtig, dis nou ’n ware man. Geluk en mag die HERE jou nog meer seën met jou besigheid. Man maak ’n plan. – Mara van Wyk
“Mangaanvervoer dalk in bek geruk”:
Goeie poging! Wetteloosheid mag nie seëvier soos hier in SA, waar mafia regeer! – Magda Pohlmann
Al TransNamib se seile is al gesteel. Dis dan ysterklippe waar kom die stof vandaan? Steenkool maak hulle dan ook nie toe nie. – Frikkie Coetzee
AL die lorries (side tippers) word by die myn geseil voor vertrek... Die myn verplig jou... En jy SAL NIE DIE MYN PERSEEL VERLAAT VOOR DIT NIE GEDOEN IS NIE. Ek sien wel die trein kom Luderitz in sonder seile...... Trein laai by Ariamsvlei waar van die lorries aflaai en omdraai. Maak vir TransNamib warm! – Andre Pieter
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie