No Image Caption

Facebook 27 Maart 2024

“Blink toekoms wink vir Omitiomire-kopermyn:”

Baie goed, as dit kan help vir beter toekoms vir almal. – Mieta Constance

En wat gaan die inpak op die natuur en omgewing wees? – Birgit Skutsch

Will Namibians benefit ever from it. – Kalahari Kind

Ek verstaan die Klein Aub-myn is weer in werking. Is die pad se teer ingereken daar. Die lorries trap daai pad binne maande uit. Hoeveel geld gaan verlore met elke keer se opvul. Hoekom nie net die pad teer al is dit kilometer vir kilometer. – Loszen Swatz

You should know by now that the government and mine owners are the main beneficiaries. – Dries Venter

And still no new hospitals or schools – exploitation at its best. We are so ignorant in what’s happening in the world. – Fritz Kaufmann

Die lewe gaan aan. . . erts moet ontgin word. . . dit is die betrokke regerings se verantwoordelikheid om toe te sien dat die erts se ontginning sy land ook bevoordeel. – Frank Klaasen

En hoe lyk daai pad dan? Hy klaar so dat niemand hom wil ry nie, alles breek. – Francois Tromp

Hopenlik kry ons dan ’n teerpad. – Erica Fourie

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!