Facebook 27 Oktober 2022

Mandy Rittmann
“NWR glo nie geken in Laban se ‘lugtrein’”:

Korrek, alle handelinge sonder denke of diepte is ‘n raaisel! Die hele eegering is 'n raaisel. – Freddie Kotze

Dis net ‘n droom wat nooit sal realiseer nie. – Jan de Smit

Aag julle, in my lewe het al van baie sulke drome gehoor. . En 15 jaar later is daar steeds niks. Nada. As dit iemand met verstand is, gaan daai firma darem seker eers sy somme doen? Kyk of dit volhoubaar is? – Annette Augustyn van Heerden

Nou wie gaan nou die affêre bou, TransNamib word nie eens onderhou nie. Dis soos om piesangs in die Namib te wil plant. – Margaret Burger

Los julle gaan natuur verwoes. – Stefan Bruwer

Kry eerder TransNamib reg. Ons eie werkende spoorstelsel. Haal druk van ons paaie af met al die trokke. Skep werk vir ons mense! – Wynand Fourie

“Groot beloftes vir verkiesingsjare”:

Alles net beloftes, ná verkiesing is ons net waar ons nou is. – Boetie Juliana Gouws

100 dol meer vir pensioene, wat ‘n skande, was vir drie jaar nie aangepas en nou 100 dol. – Meisie du Plessis

Mag die Here help dat ons arme oumense se pensioen tog verhoog sal word. Vader dit is nou al vier jaar dieselfde. – Marie Jacoba Bronkhorst

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!