No Image Caption

Facebook 28 Junie 2022

“Park wemel van beeste:”

Nee wat ... almal sit in Windhoek en blinkvet raak ... geen beheer oor die land nie ... nie eers Etosha se renosters nie. – Louw Steenkamp

“Namibië verloor top wetenskaplike:”

Susan, Stefan en familie, alle sterkte vir julle. Mag ons Heer jul in die moeilike tyd vertroos, dra en lei. Mag dokter se siel in vrede rus. Dis ‘n groot boom wat geval het! - Frieda Albertse

Baie van hom in die nuusblaaie oor die jare gelees. Inderdaad ‘n formidable mens aldus die bronne. Alle inspirerende herinneringe vir die familie. – Corrie Arries

Het die voorreg gehad om met dr. Ludik te werk met die Ripper-moorde, was ‘n baie aangename mens en goud werd vir Namibië se Forensiese Instuut. Rus in vrede dr. Ludik. My innige simpatie aan sy vrou, seuns en die hele familie. – Willem Johannes

Ai, dis so bitter hartseer! Hy was nog so jonk en kon nog baie jare sy kennis tot voordeel van ons land en sy mense gebruik. Baie sterkte aan Susan en haar 2 seuns! – Susan Brits

Het die voorreg gehad om in die 90's met Paul te werk in ‘n moordsaak. Merkwaardige, nederige mens en almal kon só baie by hom leer, wel, ek het. Sterkte en vrede aan sy naasbestaandes en almal wat hom wyd en syd geken het. Mag sy siel in hemelse vrede rus. – Lizzette Kennedy

“Stad se probleme kook oor op Groot-Aub:”

Die munisipaliteit van Windhoek se lede van die verskillende partye se ego's is te groot. As munisipale raad is hulle veronderstel om politieke agendas op sy te plaas en na die mense/inwoners se belang op te tree. – Herman Reinders

Die huidige chaos is deur die afgelope 32 jaar se wanadministrasie veroorsaak. Die beste wat die huidige munisipale raad kan maak, is om Groot-Aub Los te maak dat dit as 'n settlement of village council operate. Hulle het geen tyd of resources om effectively diens vir die mense daar te lewer nie. – Teach Them

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!