Facebook 28 September 2022
“Geingob spreek die wêreld toe”:
Kom weer, hy en die regering kan nie eens ’n hospitaal op standaard hou nie. Hoe kan ons voorlopers wees? – Wilmien Martin
Was vandag by die polisiehoofkantoor in Windhoek. Wat ’n skande van buite en binne. Waar is die instandhouding. Gaan kyk self. – Paul Albertus Smit
“Hierdie held altyd daar vir ander, vertel weduwee”:
’n Wonderlike herinnering vir jou en die kinders dat hy so onbaatsugtig lief was vir sy medemens en in diens vir almal sy lewe opgeoffer het. – Marthie Kleynhans
My innige simpatie aan die breë families, mag hierdie pragtige held se siel rus in vrede. – Charlotte Mouton
Hy is ’n held. His kids can walk square shoulders, look the world in eyes and be proud of their daddy. God bless his family richly. – Tony Daniel
“Eindfluitjie blaas met Gim as kampioen”:
My hart loop oor van trots, Windhoek Gymnasium Private School! O14A, o15A, 2de span, 1ste span, almal goud in die nasionale ligafinale. Ware rugbytrots! En die mooiste is die karakter waarmee julle en jul afrigters dit op en van die veld doen. Hier kweek ons nie net rugbysterre nie, maar seuns met karakter. – Colette Rieckert

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie