facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 29 Augustus 2023

Mandy Rittmann
“Rundu skuld NamWater N$204 miljoen:”

My vraag is, hoe kom ’n munisipaliteit tot daar, om soveel geld te kan skuld? Lyk my hulle het nog nooit vir water betaal nie. Laas seker in 1990 betaal. – Wessel Myburgh

Comrades kan nie ander comrades aanspreek nie. – Hans-Peter Steinbach

Dan teen rivier. Ek het hulle twee jaar terug advise om eie purification te doen en self water te voorsien. Omaruru doen dit. – Enrico Junius

NamWater kan maar die dorp vat. . . Dalk gaan dit dan beter. – Otto Lambert

Al lank voorgestel Rehoboth doen dieselfde. Daar is omtrent 30 boorgate aan ooste van die dorp. Langs Bahnhofberg is ’n ondergrondse meer met triljoene liter water. Ek en vorige CEO het somme gemaak dat begin sal 9 miljoen kos om gedeelte van dorp – blokke E, H, C en B – van water te voorsien. Het gesorg dat nuwe sportkompleks by Blok E self water voorsien. Weet nie wat nou gebeur nie, want ons skuld ook NamWater 30 miljoen. – Enrico Junius

“Onafhanklikheidshelde dié naweek vereer:”

Meeste van die wat daar was, was honger kinders. – Maryna Faculin Gous

Seker almal by die Henties Visfees, Outjo Wildsfees, Stampriet skou en Rugby gewees. – Giel Hough

Nee wat, jul dae is getel, mense raak nou slimmer. – Roleen Opperman

Mense sien mos dis niks meer die moeite werd nie. – Elizabeth Frederick

Nou wonder ek hoeveel miljoen was in daai party in gesteek. – Hannes Moukarzel

Het hulle nog geld vir sulke goed? – Carina Human

Ja, N$2 miljoen gekos; kleingeld vir hulle. – Billy Heydenrych

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!