facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 29 Junie 2023

Mandy Rittmann
“Xinfeng behou mynlisensie:”

Ai, die pyn om geen seggenskap in jou eie burgerlike land te hê nie. – Damasfusion Garises

Die regter spreek die reg. Hy kan nie opmaak vir korrupsie binne die ministerie as die ministerie nie self hul korrupsie erken nie. Belangriker vraag: Waar is die ACC!? – Eben De Klerk

“Appel en ei vir veilingbees:”

Die boere moet probeer om ’n paar slaghuise in hul distrikte tot stand te bring, en kyk wat die resultate miskien kan wees. – Pieter de Clerk

As daar die dag nie meer ’n boer oor is, wil ek sien waar kom die vleis vandaan. Dis die dinge en diefstalle wat my keelvol vir die bedryf maak. – Wilbur Burger

Boere kry niks vir bees, en teen die tyd dat die verbruiker hom moet koop, is dit onbekostigbaar. – Lani Meyer

Dis die middelman, wat die pryse so opjaag. – Frikkie Booysen

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!