No Image Caption

Facebook 29 November 2022

Mandy Rittmann
“Nuwe Afrikaanse lagreeks in nuwe jaar op kykNET”:

Dit sal goedwees om humor program te hê. Ek hoop net nie dis ’n vloekery soos dit deesdae in die Afrikaanse flieks is nie. – Marietjie Burger

Klink belowend! Lekker-lag is goed vir die siel. – Vrolike Bejaardes Namibië

Ek het die TV-storie ontsettend geniet, sien uit na ’n reeks! – Lien le Grange

“Winkelgroente tot vyf keer die boer se prys”:

Solank daar nie ’n prysbeheerraad en liggaam om verbruikers te beskerm bestaan nie, sal ons aanhou so uitgebuit word, want in Namibië is swak dienslewering en uitbuiting mos kultuur. – Bennie Bobejé

Gemeenskappe behoort seer sekerlik hiervan kennis te neem en op te staan @ die Ekonomiese ongeregtigheid. Dis skandelik oneties en Beslis onchristelik. – Johnny Nel

Ons moet dan maar direk by die boer begin koop soos in die ou dae. – Piet Snyman

Die boer loop die grootste risiko en die retail ry die brander, ou storie. – Thinus Marinda Cronje

Ons het ‘n vryemarkstelsel. Prys word bepaal teen vraag en aanbod. – Werner Bachmann

En dan gee hulle vervoer die skuld. – Pauli Potgieter

As daai boer dorp toe kom, is hul pryse duurder as winkels, want dis vars, gaan kyk self. Lol! – Will Oceane

Ek loop ’n wye draai, al hou ek van my groente & groente. Daar is nie eens specials nie. Sê maar net. – Ina Ina

Ek koop my vrugte en groente by straatsmouse op pad huistoe. Vars elke week, dit werk baie baie goedkoper uit! – Sanette Jordaan

Mens moenie te vinnig oordeel of tot gevolgtrekkings kom nie. Daar is baie dinge om in gedagte te hou. Kostes, verliese, verkoeling, vrot word, salarisse, ens. – Dawid Claymore Reyneke

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!