Facebook 3 Februarie 2022
Graad 12-uitslae:
Veelsgeluk aan almal. Ons is net so trots soos julle ouers. – Annamarie Alcock-Martin
“Olley-egpaar lei glanslewe in Johannesburg”:
Stel mense regtig belang in sulke sensasionele stories? – Wilton Burger
Hoekom die media altyd die oorsaak van ‘n tragedie moet soek en opdis gaan my verstand te bowe! Hierdie is nie ‘n 'soapie' nie. – Annemarietjie Gerber
Die media het niks nuuts nou berig hulle oor private sake van mense; ‘n tragedie. Wat het van regte joernaliste geword? Skaam my vir julle. Is die nuus van die dubbele selfmoord nie nuus genoeg, maar nee, die goed is orig en moet gaan krap. – Ricardo Jansen
Dis ‘n joernalis se werk. Hulle bring die publiek op hoogte. Gaan verby as jy nie belangstel nie. – Freda White
Alles was so sinneloos en onnodig. – Suzette Kriel
Dis vreeslik hartseer. Soveel mense wat so deur hierdie tyd sukkel. En dis 'n koerant – dis hulle werk, al hou mens nie van alles wat geskryf word nie. – Annemarie Schlechter du Plessis

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie