Facebook 3 Februarie 2023
“Namibië staal hom vir Eskom-probleme”:
Wow. . . het hulle net 30 jaar gevat om dit te besef. – Kai Kiesewetter
Hier moet ek vinnig ’n driebeenpot aanskaf ....vuurjie vuurjie aani brand... – Rosy Kooper
Hulle vat baie lank om te beplan. Moes 30 jaar gelede alreeds beplan het dan was die probleem al uitgesort. Nog ’n 30 jaar se beplanning wat wag? – Richard de Klerk
Dit gaan goedkoper wees om sonpanele in te reken by nuwe huise se prys. En om gesubsideerde sonpanele en inverters/batterye aan huiseienaars beskikbaar te stel. – Gert Johannes du Preez
“Schlettwein bevraagteken N$59 miljoen vir 6 plase”:
En so praat oom Calle nou eers uit noudat sy aftrede anyway naby is en hul hom nie meer kan intimideer... nes ’n bedlampie al die tyd als gesien en min uitgepraat. – Izak Smit
Dis presies hoe hulle dit mos wil hê, orals waar hulle grond persent gekry het lyk dit so. Hulle weet nie van opbou nie, net afbreek tot ashoop. – Maria Jacoba Bronkhorst
“Meatco se toekoms in die weegskaal”:
Ja honarable jy weet net so goed soos die hele boere-gemeenskap, dat Meatco ’n Swapo-government geldwas-project is, haal hulle daaruit en jy het ’n moerse groot suksesvolle besigheid. – Hannes Durand
Absolutely, red Meatco met die kondome se geld! – Maria Bezuidenhout
Hoe nou, is dit omdat hulle met China besigheid begin het, waar is die slang in die gras? Alles word net donker wat hulle aanraak, dis nou om die witman opsy te skyf. – Raycharles Frodeman
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie