No Image Caption

Facebook 3 November 2022

Mandy Rittmann
“Joernalistiek is ’n leefwyse”:

Dankie Ronelle Rademeyer, vir alles – veral toe jy my onder jou vlerk geneem het as jong verslaggewer twee dekades gelede en kalm aan die hand gevat het, en leer en inspireer het. Ek salueer jou! – Rolf Hansen

Baie dankie vir jou bydrae tot ons land se joernalistiek. Groot bewondering vir ons Ronelle! – Emma Kirschner

“35 verpleegstudente vervals handtekeninge”:

Lekker man, so rol ons! Dan moet hulle nou met ander mense se lewens werk? – Fanus Coetzee

Bedrog is die nasionale sport na onafhanklikheid. Kan ‘n mens regtig trots wees en nog glo dit is reg? – Wilmien Martin

Almal praat van oneerlikheid en dat hul swak is, maar die situasie is so: hulle het actually die werk gedoen, en dan moet die “qualified nurses” letterlik net afteken dat hulle dit gedoen het, maar party van die qualifieds is so nors, onbeskof en onnodig, dat hulle dit weier om te teken, net omdat hulle daardie mag oor die studente het. So, dis nie dat hulle nie bekwaam is om daardie werk te doen nie.. . dis plain weg net desperasie, want logboek moet ingehandig word, en jy kry ’n soms ’n warning as jou examinations nie geteken is nie. – Ronette Blaauw

Ek hoop dat so ‘n verpleegster nie eendag vir my versorg as ek nie weet wat om my aangaan nie. – Trudie Sirakis

Diep dankbaar laat hulle uitgevang is. Laat regverdigheid geskied veral teenoor die eerlike studente. – Suzette Kotze

“Von Francois moet bly, sê IPC”:

Dit word alleenlik gedoen om die aandag te plaas op iets anders as hulle swak landsbestuur. – Charl Michiel Opperman

Kan die Duitse ambassade nie ’n verklaring uitreik nie en aan die Namibiërs sê hoeveel Duitse mark/euro is aan Namibië gegee in fondse en ontwikkelingshulp sedert 1991? – Cobus Smith

Kan ons asseblief ingelig word hoeveel geld aan Namibië gegee, geleen is deur Duitsland. – Marieka Van Der Westhuizen

“Unam-eksamens ‘ontwrigtend’”:

En om van JTC nie te praat nie. Hulle vind nie my rekords nie en verwag ek moet my jaar oordoen en waar jy kla kom niks van nie. – Tania Mueller

En hul verloor jou punte. En hul haal jou van die registrasielys af. – Wilmien Chamberlain

Die eksamen se datums is tog nou beter, nadat dit hersien is. Jog, eks vreeslik jammer. Vir ons het ons sommer twee leer vakke ook op een dag gehad, maar na die complains lyk dit baie beter net die laaste twee vakke wat ons Donderdag en Vrydag skryf albei leer vakke, maar ons vertrou vir die beste. – Jacky Brandt

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!