facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 30 Maart 2023

Mandy Rittmann
“Stelsel moet mediese store verbeter:”

Dit is eenvoudig net onbevoegdheid! Daar is net nooit genoeg of glad nie noodsaaklike kritieke medisyne by die klinieke nie! Geen beplanning nie? – Cobus Smit

Nope. Dit is wanbestuur, korrupsie, en onbevoegdheid. Klomp salarisluise wat net wag vir ’n pay cheque elke maand. – Gert Johannes du Pleez

“Meer geld vir president se kantoor:”

Los net die stemme. . . wie sal gaan stem, rêrig ek sal nie. Hulle lewe alleen en ons vrek van ellende. Nee dis net dom mense wat nog sal gaan stem. – Rachel van Wyk

Gaan stem asseblief vir ’n ander party. Elke stem sal tel – Robert White

Maar die skole het nie eers geld vir papier en penne nie. Kan nie glo dat daar nog dommes oor is wat vir hulle stem nie. – Willem Visser

My Vader die mense vern#@% ons mos oop oë sonder skaamte, is daar nie ’n party wat die mense in die noorde kan gaan educate oor Swapo en sy corruption? – Ivan Groenewaldt

“Staatsbegrafnisse kos meer as N$2 miljoen:”

Maar die armes moet vir hul eie begrafnis betaal, terwyl die elite met staatsgeld begrawe word. Sies, dus ’n skande! Leiers of useless leiers raak jul nie skaam nie. Ai, ek het vergeet jul het nie skaamte of gewete nie. – Melvin Martin

En die mense wat lewe, kry honger en is dakloos, hoe siek kan een wees? – Ingrid Bussel

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!