Facebook 30 Mei 2023
#PasIn: Meisie glo deur stiefpa verkrag
The issue of stepchildren needs to be addressed seriously. They're always victim of abuse left, right and center. – Simeon Musilika
Die wet moet verander word op verkragting, strawwe moet strenger word. – Lilian Blaauw
Dis wanneer hulle nie respek vir hulself het nie. Vaders beskerm hulle kinders. Here wees genadig. – Relda Arnold
Ek sal graag wil sien dat ons kerke en al die kampvegters wat so hard veg teen mense wat maar net die keuse wil uitoefen met wie hulle wil trou of saamleef, ook teen hierde gruweldade en soveel ander wandade in ons land demonstreer. – Mabella Cupido
LORD have mercy on us all. People are so so sick. They are hurting YOUR precious little children. – Hilda Patricia van Nooten
#PasIn: Kerk maak gereed vir optog teen gays
Churches in Namibia must stand up and demonstrate for all other things also. – Jakob Uirab
Ek stem. Hoekom swyg hulle oor tribalism, corruption en baie ander dinge? – Johan Strauss
#PasIn: Baba in vullisdrom weggegooi
Of ons nou daarvan hou of nie hier in die land gaan dit nie meer oor waardes & principles nie, legalize net aborsie. . . want noem jy nou nege maande se swangerskap om daarna 'n mens, 'n hele mens in 'n asdrom te gooi, dis wreed. – Peggy Soraya
En dan moet mense wat opreg ’n baba wil aanneem klompie ondersoeke en wat nog geweier word om aan te neem oor als wat in die verlede gebeur het. – Blommy Naobes
In this cold? What a heartless world we are living in. – Helga Hanssen
Daar is baie hoekoms & waaroms rondom dit (depressie, bloedskande ens). Ek praat dit nie goed of sleg nie, maar in die winterkoue, daar was ’n beter uitweg. – Linda Scheepers
Het die kind oorleef? – Sandra Dausab
Ai mense. . . daar is hulp en mense wat die wesies met liefde sal grootmaak! – Christele Koorts
Ai tog, man. Hoekom het jy nie vir my gebring nie? – Rhaschida van Wyk
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie