facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 31 Oktober 2023

Mandy Rittmann
“#Pasin: Man slaan meisie glo met hark:”

Bly hy het nie geslaag nie. Gaan hy lewenslank sit of sal hy vry kom. Ek wonder? – Marlene Anne Acutt

Wat gaan met die mense aan? Van hul kop af? – Hannelie Van Der Merwe

Die vyand. Mens kan mos seker nie so iemand meer jou meisie of kêrel noem nie. Hy is wreed. – Marie Pekeur-Fortuin

Mense moet meer Bybel lees en meer bid. – Mara Van Wyk

Ek hoop sy herstel spoedig en volkome! Here Jesus ons eis volkome genesing en herstel vir dié slagoffer van geslagsgeweld! In Jesus Naam, Amen and Amen! – Peter Songman

“N$1,3 miljard tender (vir nou) op ys:”

Sodat niks kan gebeur en geld net kan verdwyn? Wat kos soveel geld, bou liewers skole en hospitale. – Randy Farmer

Hoekom nie geheel en all kanselleer nie. – Elaine Hamutenya

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!