Facebook 4 Julie 2023
“Man wreed aangeval by gewilde buitelug-roete”:
Hoekom word die naam van die plek/roete nie genoem nie. Nou gaan stap daar weer iemand en word weer aangeval, waar julle mense kon waarsku? – Rian Jakkals Joone
By Doc Jubber volgens die berig. – Kathy van Niekerk
Dit kan regtig nie so aangaan nie. – Mara van Wyk
So seer. Jammer vir die onreg. Ek hoop die gemors word gearresteer en lank toegesluit. Wish you quick and full recovery. – Eglien Namubes
Dit sal nie ophou as die regering nie iets doen aan die werkloosheidsyfer nie! Hongerte, oorsaak van verhoogde diefstal en crime. – Andrew Cooper
Ek kan nie 100% saamstem nie. . . ja, daar is hongerte en werkloosheid, maar die wat so aanval is eenvoudig crooks. . . hulle steel vir geld en selfone en sulke goed. Geen van daai geld sien kos nie, dis vir drank en dwelms en dobbel en prostitusie – Namibië se vier grootste addictions! Ons run al paar jaar ’n charity. Ek moes baie navorsing gaan doen. Die ouens wat so rob, ry meestal fancy karre en goed, hulle wil nie werk nie en wil die gangsta lifestyle handhaaf sonder om te werk daarvoor. Alles invloede van oorsee en media. – Sarel Carstens
Barbare. As jy wil veg, vat ’n man aan met kaalvuis, dan sal dit bepaal wie werklik die wenner is, nie met messe nie. Dis ’n lafaard wat so veg. – Gert du Plessis
Ai ai tog wat gaan in ons mense se koppe aan. – Patricia Sonia Links
Oh no, what is happening now in Namibia. – Liezel Liezel
Dis verskriklik! – Jofranie Blaauw Venter
That’s because of the increasing number of homeless people, beggars and street vendors who sleep in the city centre. They are all over, roaming in the streets. – Eric Dee
Republikein se voorblad 3 Julie 2023:
Wat gaan aan in Namibië? Dis onaanvaarbaar, ons as inwoners se lewens is niks werd, wat doen die polisieminister, president? – Stefan Bruwer
Shocking! – Heike Marting
Genade wat gaan aan. Ek’t vroeër ook gelees van ’n Rhb-inwoner wat blykbaar “gisteraand by fleiss met ’n mes aangerand was”. – Fatima Olivier
Dis darem verregaande. – Mara van Wyk
Wat gaan aan? – Vayno Sabmaryne Vayno
In Walvis ook ’n man oorlede. Oggendure. Aangeval en doodgesteek met ’n mes. Kan net bid vir ons land en mense. – TiaanChantelle Rabe
Ons is nie meer veilig in hierdie land nie. – Maria Titus
Ons het skote ook gehoor. – Carina Human Van Zyl
Die hele area daar is onveilg al heelwat mense daar aangerand helder oordag. Die hele are moet skoongemaak word en ontbos word! COW mense betaal vir "open space cleaning!?” – Leoni Gugat van Rensburg
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie