facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 5 Februarie 2024

Mandy Rittmann
“Galp boor weer olie raak”:

Indien waar, is dit goeie nuus, maar die slegte nuus is dat dié swartgoud orals in Afrika oorloë ontketen, omdat die groot moondhede hul draakpote daarin wil hê. – Hennie van Heerden

Waar, maar vir wie is daardie goeie nuus. Mnr. Guptas, ou ramapoker en kie, maar ek glo nie vir die land nie, dit maak hulle baie dapper en sterk. – Adriaan Venter

Ouens is waar, 60% buitelandse ouens, 30% somewhere, 10% GRN. Ons doppie is so geklink, Here help ons in Jesus Naam. – Raycharles Frodeman

Met die nuutste tegnologie is die oliebote so gerekenariseerd, dat hulle baie minder werkers gebruik, so “off shore”-werksgeleenthede sal nie baie wees nie. Miskien met die green hydrogen, daai ding wat ek tot nou toe nog nie verstaan nie. Verlede jaar ’n paar mense in Lüderitz gevra, maar het net meer confused geraak anyway. Ons kinders sal maar moet kyk of hulle baat hierby vind, as ons land nie dalk ook ’n warzone word met die black gold nie. – Ricardo Jansen

Hou op sê en bewys dit. Wil hulle nie dalk aandelepryse verdubbel nie, dis wat laas in 2013 gebeur het. – Carina Human

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!