No Image Caption

Facebook 6 Desember 2022

Mandy Rittmann
“Militêre basisse ‘val uitmekaar’”:

Hulle weet nie van instandhouding nie. Bou nuwe gebou en hoop dit hou vir ewig. – Irene en Jacques Spangenberg

Hulle kry die tweede meeste geld uit die begroting uit, wat maak hulle daarmee? As die opposisie daarna vra, dan is dit glo classified... Belaglik. – Stefan Fourie

Ja hulle pay en doen niks nie. Dis hoekom die plekke so lyk. Hulle klok net in vir werk en gaan weer kamer toe of loop rond of in die dorp.

– Rochelle Raath

Dis ’n groot skande vir ’n ministerie wat so ’n groot deel van die national budget kry. Die soldate doen ook niks nie. Dis vreeslik.

– Lizette Feris

Omdat die woord: Instandhouding mos ’n vloekwoord is vir almal. Maak reg en hou als net instand. Dan sal alles reg bly. Soos voor onafhanklikheid. Alles was reg. Alles was skoon. Skole, hospitale, paaie, noem op. Nou is alles ’n groot vet gemors. – Ina Kotze

“Habeck se afvaardiging is die grootste besigheidsafvaardiging uit Duitsland na Namibië”:

Hulle het dan nou ’n Duitse beeld afgebreek. . . miskien moet Habeck eers daar begin vrae instel voordat hulle weer geld inploeg.

– Hendrik Pool

Dat besighede in Namibië deur wette bestuur word . . . whao. Ek is net nie heeltemal seker of hierdie wette van toepassing is op die Chinese wat hier besighede bedryf nie. Ek sal bly wees as ek kan uitvind watter van die wette, soos die betaal van belasting, die besit van groot hoeveelhede buitelandse valuta, die uitvoer van sekere strategiese minerale, die uitvoer van inheemse hout, die arbeidswet, ens. wel op hulle van toepassing gemaak word. – Johan Beyers

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!