No Image Caption

Facebook 8 Augustus 2022

“CoW het plan vir beroerde geldsake”:

Eens een van die rykstes en alle dienste was goed. Nou net skuld en dienste gaan agteruit. Inwoners moet meer en meer belastings betaal. Geen strate word geseël nie, een van die dae is die strate net potholes. Wat word van al ons belastinggeld? Mismanagement, wrong priorities, over-staffed and overpaid workforce. – Willie Salpeter

Wat word van die hoë tariewe wat maandeliks aan CoW betaal word? – Stella Hollander

Just a question. We have NAMPOL, do we need City Police? Given the current state of financial affairs of the capital. Why not absorb CoW Police in NAMPOL? – Bartholomeus Pieters

To start off with, can the CoW share with us the number of employees, and number of managers (I mean managerial posts filled with people) there are on the payroll? The journalists should also find that out and reveal. – Bennie Zietzman

“Marsbankerfabrieke pleit vir eksklusiewe vangsone”:

Watter vreemde lande het fabriekskepe binne die Namibiese gebiedswaters? – Cobus Smith

Wanneer maak ons regte visfabrieke oop en hersien hierdie viskwotas dat dit na die verskeie regions geallokeer word en nie na ministers en elite? – Lizelle Jacobs

Dit gaan na verskeie regions. Maar ongelukkig net na die connected elite wat skole, ouetehuise, San en informal communities as beneficiaries gebruik en nie 'n sent vir hulle gee na hulle die kwotas gekry het nie. – Reginald Brandt

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!