Facebook 8 Julie 2022
“Ma, dogters sterf in brand”:
Vote for Swapo and you will all get proper houses, that's what they said back in 1990. – Johan Toenie Visser
Ai julle dis so hartseer. My innige simpatie met familie. – Alida du Preez
Oudsokkerspeler met beeskarkas betrap:
Dis ‘n hartseer storie vir mense wat boer om te kan lewe en jou goed word net so gaan geslag en vir ‘n appel en ei gaan verkoop. Ek hou maar my mond toe voor ek lelik beginne praat, net iemand wat daardeur geloop het sal verstaan. – Bernadette Gaeses
“Die mielies rol en die sakke word vol”:
Net bly daar’s kos. Wunderbar!!! – Corrie Arries
En tog bly die mielieprys hoog. – Marie de Jager Beukes
Insetkostes en prys sal hoog bly want hulle moet buffer opbou vir die baie duurder kostes wat voorlê om volgende oes in die grond te kry. Ten minste sal daar nie ‘n graantekort wees nie. – Leon Rheeder
Wow,dis nou imspirerende nuus. – Abes Kaibib
So waaroor is mielieprodukte so vrek duur? – Christy Kröhne
Namibië 34 Zimbabwe 19:
Great stuff boys. What a game. – Deon Waggie
Well done, boys! – Chris Mouton
Well done boys, nog net een hekkie. – Eben Izaacs
Well done Namibia. Gerswin Mouton jou yster. – Jacky Strauss

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie