Facebook 8 November 2023
“Goeie uitslag vir Melissa in Wes-Kaap:”
Baie trots! Jy is ’n yster, het bewondering vir jou uithou vermoë en volharding! Puik prestasie! Baie geluk Melissa. – Elbie Marais
Well done. – Ilse Bekker
Baie geluk. Jy mag maar baie trots wees! – Marietjie Strauss
Awesome nig! Baie geluk, dis fantastiese resultate! Jy maak ons baie trots! Unstoppable! – Marlize Vosser
“Litiumerts-besending op pad na China:”
Die minister het so ’n rukkie terug belowe: “Geen litiumerts sal verder uitgevoer word nie”. Nou wonder ek maar net teenoor wie hy die uitsprake gemaak het. Miskien het hy dit in ’n oomblik van swakheid gesê en vergeet wie eintlik die toutjies trek. – Johan Beyers
En nou ry hulle die grond pad moertoe. – Kurt Oswald Haensel
Klasaksie Omaruru? Staan saam en doen iets! – M.A. Jacobs
Jaag, nie beweeg!! – Geraldine Schmid
Nagtelike geryery beteken dis lekker onwettig. – Lien le Grange
“PasIn: Vermeende pedofiel se verhoor wéér uitgestel:”
Nou net hoeveel keer wil julle die kinders nog hier laat deurgaan? Seksuele oortredings moet die hoogste prioriteit kry want die slagoffers se lewens word “onhold” gesit! – Ronel Snyman
Sluit toe en vergeet van hom hy moet stadig boet vir sy sondes. – Rovey Van Vuuren
Sluit hom toe en gooi die sleutel weg, harde-arbeid lewenslank. – Deon Venter
Gee hom sommer lewenslank plus 100 jaar, dat hy nooit ooit uitkom nie, moenie eers die hof se tyd mors nie. – Ria de Beer
Solank hy toegesluit is... en bly. – Anke Graßmann
Hy verdien geen regsverteenwoordiging nie, sit maar lekker! – Margaret Van Biljon
Gaan my verstand te bowe dat sulke ou manne genot put uit hierdie tipe van seksuele misdrywe. Kry vir jou ’n vrou man! – Saidie Jaftha
Mag hy nog lank sit, want geen regdenkende prokureur met ’n gewete en ruggraat sal hom verdedig nie. Weet nie wat vat hulle so lank nie, hy is skuldig en klaar. Als wys na hom en teen hom. Kry ’n slag nou klaar, hou op geld mors. Dis erg genoeg dat hy kinders en ouers se lewens verwoes het. God slaap nie en Hy sal dat gereg laat geskiet. – JL Mans
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie