No Image Caption

Facebook 8 September 2022

Connor van Schalkwyk wen sy openingswedstryd by die Amerikaanse Junior Ope:

Ai, jy maak ons Namibiërs sooooo trots liewe Connor! Welgedaan! – Amanda Dyk

Kan nie wag vir die volgende oorwinning nie. – Hilda Losch

Jul jonges bly plaas Namibië op die map. Baie geluk. – Rudolf Petrus Van Wyk

“Brandmoord: Verhoor uitgestel”:

Siek siek siek. Waantoe gaan die wêreld? – Jo-Mari Smit

“Nuwe formule, laer pryse”:

Namcor het dan petrolstasies. Dubbele wins! Namcor Factory Shops dalk? – Francois Potgieter

Angola het dieselfde motors as in Namibië, hoekom kan die regering nie uit Angola ons petrol invoer, wat is die oponthoud? – Gert Diergaardt

Suid-Afrika het amper N$6 gesak die laaste 3 maande. Hoe kan ons net N$1,20 sak? – Andries Smit

“Swapo-skool sterf stille dood ...:

A pity when an educational institution must close its doors. In general schools are very expensive places to run. – Corrie Arries

Dis glad nie ’n verrassing nie. Als waaraan Swapo vat ..., vrek ’n stil dood. – Louise Heath

Dagdrome sonder soliede, wêreldklasfondasie! – Gerhard Byleveld

Waar is die skool geleë? Daar is baie leerders wat nie plek in skole kry nie. Hulle kan dit nou gebruik as ’n staatskool. – Catherine Hamann

Kommentaar

Republikein 2025-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer