FACEBOOK 9 JANUARIE
Angolese kinders terug in Namibië
PK WA Sikongo
They are even here in Walvis Bay...I am so sorry some of them are as young as 5,6,7 years and they are enduring cold. .
Esther Rousseau
Nou toe nou! Maar bly nou een dag langer in Nam as wat jou visum toelaat, dan word jy summier “geban”. Hoe kry hierdie kinders dit reg om terug te kom?
Frank Jonk
In Tsumeb ook en mens kan nie meer rustig kar toe loop nie, dan kom pla hulle jou en hoe kan die kinders van 4 tot 14 in die land wees, waar is ouers, hoe werk dit?
Mara Van Wyk
Moontlik sit iemand agter die kap van die byl. Wonder ook hoe hulle so van ver kom. Arme bloeitjies
Skole moet vrywillige bydraes bereken
Ronel Dereuck
Goverment se werk om daai te doen, hulle moet betaal. Party ouers het nie eers geld vir kos vir hulle kinders nie!
Birgit Skutsch
Want mense gee sooo graag vrywillig...
Swaar reën oorstroom huise in die Noorde
Billy Heydenrych
Dit gaan nog erger raak, tref voorsiening, maak skoon om jou huis, vat daai graaf ñ bietjie vas.
Danie Du Toit
Wie het die huise daar gebou, het die munisipaliteit van daardie area die bouwerk en grond goedgekeur?
Indien wel, dan is hulle daarvoor verantwoordelik, nie kabinet of ander groep nie.
Kabinet gee jawoord vir verklaring
Gert Diergaardt
Hoekom noem hule nie ons basters van Rehoboth ook nie? Sam Khubis is mos i groot getuie van ons voorvaders wat ook geveg het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie