facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 9 Maart 2023

Mandy Rittmann
“Woeste sikloon Freddy: Hoop op ‘regte’ landing”:

Al wat ek weet ons het ’n droogte oor ons land. – Boetie Janse Van Rensburg

Dit beteken as die sikloon met ’n mans naam by jou kom, is dit nat en woes. ’n Sikloon met ’n vroue naam is ook nat, wild en woes, maar as sy verder trek, vat sy als saam. – Gideon Kotze

“Ek was ’n lafaard, sê Madisia”:

Shame, spyt kom altyd te laat meisie, mag God jou genadig wees. – Blommy Naobes

“Wyle 9-jarige Hendrina se ma trek saak terug teen Meyer”:

Jo, jul is darem vinnig en lief om te oordeel, ek wonder of meeste op toneel was, en weet wat gebeur het. – Riekie Coertzen

God sal die ouers vrede, vergifnis en aanvaarding gee. Hulle sal nou by God trots ontvang. Is nie maklik nie, maar dit was die regte ding om te doen. – Alida Ward

Soos ek voorheen gesê het en aangeval is van sekere mense, vergifnis is meer werd as enige som geld, geen mens kan geldelike waarde heg aan iemand se lewe. – Ismarelda Hangue-Magagula

Beter so, want die geld sal nooit ooit haar kind kan terugbring. Sterkte vir al twee party. Dit bly net ’n baie hartseerstorie. – Debbie Oberholzer

Baie jammer vir die ouers, maar ook vir Johan. ’n Saak met twee kante. Hoop dat hulle almal vrede sal vind met tyd. – Willemien Smit

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!