Facebook 9 November 2023
“Weerlig tref dragtige koeie:”
Yoh, dit gebeur maar baie skaars. – Lizzie Lehmann
Ai, dit is nou slegte nuus. – Bernice Harvey
“Onafhanklikheidstadion: Opknapping in vooruitsig:”
Dis alles goed en wel. . . Maar dan moet die instandhouding ook gedoen word om dieselfde tragedie wat tans daar heers te verhoed. – Marius Visser
“PAS IN: Vermeende pedofiel se verhoor wéér uitgestel:”
Nou net hoeveel keer wil julle die kinders nog hier laat deurgaan? Seksuele oortredings moet die hoogste prioriteit kry want die slagoffers se lewens word “onhold” gesit! – Ronel Snyman
Gaan my verstand te bowe dat sulke ou manne genot put uit hierdie tipe van seksuele misdrywe. Kry vir jou ’n vrou man! – Saidie Jaftha
Mag hy nog lank sit, want geen regdenkende prokureer met ’n gewete en ruggraat sal hom verdedig nie. Weet nie wat vat hulle so lank nie, hy is skuldig en klaar. Als wys na hom en teen hom, Kry ’n slag nou kla hou op geld mors. Dis erg genoeg dat hy kinders en ouers se lewens verwoes het. God slaap nie en Hy sal dat gereg geskiet. – JL Mans

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie