FACEBOOK-kommentaar
UNDP klop Namibië op die skouer
Marnus Vermeulen - Moenie by dieselfde pad as my land afgaan nie. Afgesien van die feit dat die Verenigde Nasies 'n belaglike grap is, maak hierdie die deure oop vir dieselfde afgryslike geslagsmalheid wat Amerika in sy greep het, en besig is om sy invaart in my eie land, Suid-Afrika, te maak. Hierdie is stap 1 om seker te maak julle land word gekelder: wanneer julle die Skepper se ontwerp vir die huwelik begin verwerp.
Rita Maree - Dis nou n dilemma....Gaan Sodom en Gomorra ook nou massa-veranderinge kry?
NWR-hoë in Auasblick aangeval
Nokkie Maree - Nou sal daar dalk iets aan gedoen word die NDF-manne en -vroue wat lê in die kampe en doen niks. Hoekom word hulle nie in gespan om die probleem op te los nie?
Mieta Constance - Dit word erg.
Barry Dessels - Die gemors steek nou oral kop uit.
Caring for your smile
Thia Weck - Thank you for giving us such an uplifting news report.
Die konvensie van die Landless People's Movement (LPM) amptelik geopen
Lilian Blaauw - So dans julle, maar kan die korrupsie in die land nie keer of verkragting van kinders keer en vroue, die straatkinders raak al meer, die strate is vol gate, die staat se klinieke is vuil en het nie medisyne nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie