Facebook vir 10 Junie 2024
“Nee dankie ek soek nie ʼn glasie nie:”
Jy kan ʼn party geniet sonder drank, ek drink ook nie. - Marina van der Merwe
Ek is ook al ʼn geheelonthouer vir 13 jaar en ek is gelukkig dat my vriende en familie my besluit respekteer. Ek kan vrolik en sosiaal wees sonder drank. - Leon Francois Harmse
Jy is ʼn sterk meisie. Laat jou nie onderkry deur peer pressure nie. Respek! - Trudie Sirakis
Staan vas waarin jy glo, moenie dat iemand anders vir jou besluit nie. Moenie probeer inpas by die crowd nie. Dit is nie die moeite werd om dit waarin jy glo oorboord te gooi nie, as hulle jou nie aanvaar nie is jy in die verkeerde crowd. - Neville van der Merwe
Ek drink ook nie. Daar was nog nooit iets mooi aan drink vir my nie. As jong meisie ook nie tot vandag. As mense wil drink, pla dit my nie, maar niemand druk drank in my keelgat af nie. - Sylvia Van Heerden
Dit is ʼn baie mooi eienskap jonge dame, en jy kan trots wees op jouself. Staan by wat jy glo en moenie ingee nie. Mens kan jouself geniet sonder om te drink, ek kan daarvan getuig. - Charles Voigts
Ek kuier ook graag op koeldrank of sap of water. Selfs tee. Ek het vinnig geleer om 'n leë bierblikkie in die hande te kry, en met koeldrank of iets te vul en heerlik "saam" te drink. - Luciemarie Swanepoel
Pragtig meisiekind, glo my, haal my hoed vir jou af. Ek myself ook nou al baie lank sonder die voggies en kuier net so lekker saam met almal, en geniet dit om te sien hoe party mense deur hierdie drinkfase gaan en môreoggend dan dank ek die Vader ek hoef nie deur daai twee bloedbelope oë die wêreld te aanskou nie. - Danie Vermeulen Oupa D
“City of Windhoek wil meer vra vir krag:”
Nee magtig, wat van die oumense wat krag moet betaal? - Maureen De Villiers
Ons moet nou vir die straatname betaal, wat so verander word. Hulle soek net geld. - Juan Visser
Ja nee, hulle wil natuurlik weer ʼn salarisverhoging hê. En hulle is alreeds so over paid. Dis darem lekker hoe die lewe is. Stoot pryse op, sodat ons meer geld kan kry. - Johan Fourie
Ons aanvaar alles te maklik, en hulle weet krag en water is iets waarsonder 'n mens nie klaar kom nie. - Hester Van Wyk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie