Facebook vir 10 Maart 2025

Mandy Rittmann
“Voorblad: Vrydag 7 Maart 2025:”



Waar was dit as ek mag vra, tell the nation. – Cliff Kamarenga



Shine bright like a diamond. – Rene Albrightson



Hoop nie die fiets raak weg nie. Ja, die manne sal moet trap. – Leonard Lerm



Waar is die groot res? – Volker Hoth



Die res was alreeds uit die system verwyder toe Eiseb op verlof was December. Namdia ons weet bietjie van baie, dit was die 18de van die maand, gee proof dat julle daai week stock van NDTC ontvang het van daai waarde, julle Namdia wil g** kom probeer vat. – Theo Vries



What’s going on here. . . it’s not April fools day yeeetttt! – Lynette Keyser



Gevind. . . waar en by wie. No arrest. – Liezel Klaaste Mouton



Waar is die ander goete, en waar is Neels Becker? Hy moet opstaan en die saak ondersoek. – Tommy Dyers



En dit is nou voorbladnuus? Dit is maar net nog ’n rot, want so word die land vrot gesteel. Dit was seker een van die maklikste robberies ooit. Walk in, walk out. . . suspend topbestuur, laat die publiek tog net om die bos gelei word, maar nie almal is so stupid soos wat GRN dink nie. – Henriette Dias



Nou kan hulle ten minste fit raak op daai fietse. In SA is hulle so vet met boeppense dat dit lyk of hulle diewe sommer heel insluk. – Danie Kadois Steynberg



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer