Facebook
Facebook

Facebook vir 11 Oktober 2024

Mandy Rittmann
“Moord by die werkplek:”

Strenger maatreëls by werksplekke. Geen vuurwapens. Maar as hul wil, sal hul manier kry om dit te doen. Gaan kla by Labour as jy ontevrede is. Jy mag dalk die broodwinner wees, maar die persoon wat jy skiet is ook 'n broodwinner. So onnodig. Mens kan situasies oplos sonder geweld en moord. - Elize van Wyk



“Druppels val in dorre suide:”

Prys die Here. Die suide van Namibia is met min tevrede. Elke druppel tel. Ons moet net op ons knieë bly en glo en vertrou. - Annetjie Davids

Elke druppel help. - Gerhard Kotze



“Warm soos ‘n alarm:”

Girls kom ons gaan doen eye shopping. - Marizanne Bussel

Etse, ek wil huka ‘n brandweer girl gewees het, miskien moet ons gaan. - Nontsikelelo Abigail

Ek dag julle manne gaan voorblad vang hier. - Andre Marx

Kom ons maak ons NAMRA se gelde klaar op dié ouens. - Benina Shoshkile

Kommentaar

Republikein 2025-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 18° | 23° Oshakati: 21° | 24° Ruacana: 21° | 26° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 15° | 25° Omaruru: 18° | 28° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 19° | 29° Mariental: 22° | 31° Keetmanshoop: 25° | 36° Aranos: 23° | 33° Lüderitz: 17° | 24° Ariamsvlei: 28° | 39° Oranjemund: 16° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 31° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 30° Maseru: 19° | 32° Antananarivo: 15° | 30° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 35° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 19° | 24° Durban: 22° | 30° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!