No Image Caption

Facebook vir 14 September 2023

Sanet Pearson
Voorblad 13 September 2023:

Dan moet die tender board verantwoordelik gehou word, even hulle almal vir bedrog aangekla word. Dis mos nonsens dat hulle net kan opmors en dan moet die land dit maar net aanvaar. – Jannie N Natasja Resandt

“Fetus in ’n kosblik gevind”:

Hoe doen jy so iets? As jy nie kinders wil hê nie laat jou steriliseer. Dit is moord wat jy gepleeg het. – Petra Grove

Ek dog die tipe dinge gebeur net in SA, maar toe nie. Hoe wreed en harteloos het mense geword? – Sheila Goose

Dis erg. Is daar nie meer moederliefde nie? – Mieta Constance

Please legalise abortion, we can’t be reading such things in 2023. – Ndeapaantu Niipele

My thoughts exactly. It shall minimize abortion and increase saved babies. – Eglien Namubes

Net wanneer het die lewe van ’n mens (spesiaal en uniek in die vrou se moederskoot gevorm) so waardeloos geword? Alles in my huil. – Ronel Snyman

“Tsumeb se drinkwater onder vergrootglas”:

Ekstra uitgawes vir inwoners. Krag om water te kook. Ekstra uitgawes, want ons moet drinkwater koop! Boonop word ons daaglikse gebruik met 50% verhoog. Dis absoluut belaglik. – Lana Fourie

Dan het ons daagliks geen water in die krane nie, maar kyk as jou rekening kom!! Dubbel. Dis ’n grap! Ons betaal vir wind in die pype ook. – Marie Dreyer

Ek verstaan nie. Die water kan nie/mag nie gedrink word nie maar die munisipaliteit het dit met 50% verhoog. Hoe verklaar hulle dit? – Felicity Jansen

Skande skande, water is op met 50%. maar ons kan dit nie drink nie, skande. Hierdie is ’n saak vir die hof. – Loretta Hager

Uuurgh, ons winkels het ook waterpryse increase met 50%. – Lizanda Struwig

Do an independent test as well. There is also other stuff in Tsumeb water. – Marko van Dorssen

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!