Facebook vir 16 September 2024
“’n Lewe met demensie:”
Sufrani Holtzhausen Uys ons leer so baie van jou en jou pa. – Gertruida Rowland
Hulle doen wonderlike werk by Alzheimer Dementia Namibia (ADN), dankie. – Maryke Shiwedha
Ek stem volkome saam. Berrie Holtzhausen stuur elke oggend in September ’n kort video oor demensie vir my. My versoek aan hom was dat ek graag wil weet wat demensie is. Hy kan my presies vertel want hy lewe al drie jaar met demensie. Dit word ook in Engels op Alzheimer Dementia Namibia se Facebookblad deur sy dogter Sufrani aangebied. – Johanna Mattheyse
Ek kyk elke dag na Sufrani se video en leer nog elke dag meer. My ma het Alzheimers en dis belangrik om soveel as moontlik oor dit te weet om hulle op die beste manier moontlik te ondersteun. – Maryke Shiwedha
Dis die waarheid. En die dokters het nog nie baie kennis van demensie nie. Ek het nou vyf jaar die pad van demensie saam met iemand gestap en dit is ’n seer pad. – Johanna Mattheyse
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie