Facebook vir 17 Augustus 2023
Brief: “Ontwikkelaars van aftreeoorde”:
Asb, ons wil afskaal en in eenvoud ons laaste jare lewe. En geld is redelik skraal. – Charlotte Beukes-Muundjua
Nee, hulle wil die ou mensies uitmergel. Ek sien hoe dit hier gaan, my skoonma het ’n enkelkamertjie, badkamer en suite, sy betaal meer as wat ons vir ’n groot huis betaal, plus sy moet R800 per maand vir kos betaal, waarvan sy slegs aandete eet – krag en water is ekstra, maar die wat daar werk, is rollende. – Pauli Potgieter
Hoor-hoor, hierdie glamorous en groot plekke is na twee jaar net baie harde werk en hope geld. – Anne Visagie
“Omaruru-boere in jaagtog met ‘stropers’”:
Dis pateties hoe jy moet ly onder diewe wat so vernielsugtig is. Sterkte aan die boere, weet julle verlies is groot. – Mercia Steyn
En hulle stroop nog die mense se solarpompe ook. – Kobus Vermeulen
Stock thefts have become serious concern. Really, how can you do this. – PK WA Sikongo
Og, kan die mense net nie ophou om die arme diere so te mors nie. – Gretha Eises
Dus ’n jammerte. Sterkte met oplossing van daai stropers. – Theresia van Rooi
Voorblad 15 Augustus 2023:
Mens kom die verhoogde toeristegetal agter op die swak toestand van die grondpaaie in die suidweste van die land. – Louisa Vivier Campbell
Dit gaan baie goed met die land, ek kan nie verstaan hoekom die regering die bejaardes se pensioen so afskeep nie. ’n Skrale honderd rand terwyl die kindertoelae met baie meer verhoog is. Dis die oumense wat swaarkry, want hulle moet die kinders grootmaak. – Maria Jacoba Bronkhorst
South Africa take note how Namibia grows!! – Jan Blaauw
Leave the animals in peace. – Mara van Wyk
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie