Facebook vir 17 Januarie 2023
“Benn was ‘ons eie Einstein’”:
God is with you all the way. My condolences.
Dis so tragies. Mag die Here vir hulle vertroosting gee.
Gone too soon. Laat die Here vir julle almal tog vrede gee wat alle verstande te bowe kom. Om ’n kind te verloor is ’n hartseersaak.
Ek ken glad nie die familie nie, maar my hart is al heel naweek seer vir hulle.
“Vermiste baba in vlak graf, ma bewusteloos gevind”:
More information should be given to mothers regarding postpartum depression and psychosis. The signs and also where to get help!
Liewe Heer. . . Wat gaan in ons land aan. . . Dit bly net moord en verkragting. . . Die arme kindertjies.
Hoeveel kinders nog?
Here red die nasie.
“Reën nou krities nodig vir mielieboere”:
Reën is op pad! Glo en vertrou net.
Ons kan net op ons knieë bly, en God vra vir broodnodige reën. Tweede jaar dat ons hier in die noordooste geen opslag het, en bome se blare begin opkrul.
Reën nou krities nodig vir baie ander boere ook.
We desperately need rain for our mahangu too.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie