Facebook vir 17 Junie 2024
“Dokter word daarvan beskuldig dat hy sy seun verkrag het:”
Die mense waarby ʼn mens veilig moet voel, lyk my is deesdae dié by wie ʼn mens die onveiligste is. – Sonja Visser
I will not go silent on these demonic actions by people placed in trusting positions to protect and instead violate the very positions they’ve been placed in. Let us speak out, and clean out our households and communities at large. Stop protecting these horrendous acts! Our children are suffering! – Frieda de Klerk
Namibian Laws are not in favour of the innocent. The criminals have more rights than the innocent. – Cornelia Küchemann
Wait, the boy is eight years old and the raping started 2018 when he was two years old? And the mother was in this, no am confused! What nonsense is this? This is too much to take in. – Uahuma Kimberly
“FNB Senior Lifestyle Account no longer have to pay any monthly fees:”
I trust the other banks will follow soon, well done! – Regina Andrew
Mooi FNB, dankie dat julle kyk na ons goue oues! – Elna Henning
Thank you very much young lady for sharing this fruitful information with our pensioners. – Christopher Pieterse
Wow, dit moes al lankal gebeur het, baie dankie. – Rita Maritz
You should also give this opportunity to the people that have been banking with you for a reasonable number of years. – Esson Nafimane Haipinge
Good initiative, trust that their counterparts will follow suit. – Christa Uiras
Hoop en vertrou dat Standard Bank dit ook sal doen. – Mandy Rittmann
“Meer as 2 000 gevangenis word vrygelaat:”
Nou wat is die nut dan om ʼn misdadiger te straf? So hulle kan maar net voortgaan. – Irene en Jacques Spangenberg
Dis onaanvaarbaar, wat is die doel dan om misdadigers toe te sluit – nou gaan steel en moor hulle net lekkerder? – Maria Jacoba Bronkhorst
Elke jaar word gevangenes vrygelaat, dis nie die eerste keer nie. – Anna Ulrich
Hoop hy het vir hulle jobs ook? – Jane Jeanell
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie