Facebook vir 17 September 2024
“Elzabe Zietsman roer Windhoekers se hartsnare:”
Fantastiese gehoor gewees! Dankie FNB Windhoek Woordfees! Droombos is verskriklik mooi en die kos was heerlik! En die Totota Hilux van Pupkewitz Toyota ry soos ‘n droom.
Dankie, dankie, dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het dat ons kan kom konsert hou. Otjiwarongo, Swakop en Walvis – ek kan nie wag om by julle te kuier nie! – Elzabé Zietsman
Sy was briljant. En die teks. . . sjoe skitterend. – Elode Louw
Sy is briljant verby. Was ’n reuse-voorreg om dit te kon beleef. – Hester Steenkamp
As jy enigsins kan, gaan kyk dit! Next level performance! Baie dankie, Elzabé Zietsman! – Ronel Snyman
Ongelooflike vertoning! Dankie FNB Windhoek Woordfees! – Alet Laubscher
Elzabé het menslike dilemmas, geskryf deur Johann Slabbert, sooooo ongelooflik vertolk dat jy als ervaar en verstaan. Ongelooflike respek vir Elzabé. Was regtig ‘n great vertoning. – Lindie Maartens Vosloo
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie