Facebook vir 19 Junie 2024
“‘Wildstropers’ bestook man met klippe:”
My vrek, nogal met klippe gegooi. Wat se mense is dit wat dit aan ander doen? – Lilian Blaauw
Steel is nou hoog in die mode hier in ons land. Hoop daar sal iemand in die volgende verkiesing aan bewind kom wat tog asb. iets aan die slegte gewoonte sal kan doen. – Annie van Rooi
Ja hulle word nie meer gestraf nie. Gaan maandag hof toe en woensdag is hy weer vry. – Leonard Lerm
Dan word daar nog 2 000 vrygelaat. – Renier LaCock
Skokkend! – Elize De Waal Stahl
PasIn: Bekende Namibiese jagter deur olifant doodgetrap:
So hartseer, mag sy siel in vrede rus en sterkte vir die family. – Eichas Prospers
Dit is baie hartseer. Dit was my vriendin se man. – Cornelia Maritz
Sjoe! Dis ’n lewe wat weg is. ’n Hele gesin ly daaronder, om ’n vader te verloor. As jy nie iets goeds kan sê nie, bly liewer stil. Volgende kan dalk jou familie wees. – Jenette Theron
“Republikein se voorblad (18 Junie):”
Mense is arm en kinders gaan dood van die honger, maar kospryse word weekliks verhoog en om van ander kommoditeite nie eens te praat nie. Hoekom moet alles so duur wees? – Birgit Skutsch
Daar blameer ek die ouers ook. Dit is soms dat hulle nie vir hul kinders omgee nie. Of hul kry ietsie of niks. Maar die ouers of voogde sorg eers vir hulle. Kan of wil nie deel nie. Kinders mag nie gehoor of gesien word nie. – Petra Steenkamp
What is the root cause of this? – Isabella Buruxa Araes
“Dokter vas ná hy glo sy seun (8) verkrag:”
En dit is nou die mense wat ons moet behandel. – Rovey Van Vuuren
How on Earth can a human being do this to his own flesh and blood? God save this world! – Lorraine Fleermuys
Kan jy glo ’n dokter doen dit. Het hy nie ’n vrou nie, hoe sluk hy sy kos. Sies! – Wilhelmina Matthys
Aai nee, wat gaan aan met die dokters, en wat van ons vrouens wat hulle moet ondersoek! – Coletta Cloete Meintjies
Here help asseblief, nou raak dit erg. Arme kind se lewe verwoes. Here behoed en bewaar die seun in Jesus naam. – Lillian Maureen van Wyk
Etse rêrig! Waarheen is ons op pad. Ats, dit raak darem nou net te erg! – Carl Majiedt
Nee, hoe kan hy ’n pa genoem word. ’n Pa moet sy kind beskerm. – Meisie Swart
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie