Facebook vir 2 Mei 2023
#PasIn: Roofverdagte het string sake teen hom:
Hoog tyd vir terugbaklei. Trots op ons manne in blou. – Meisie Oosthuizen
The boys in blue are tops... let us get rid of these criminal elements. – Elmia van der Merwe
#PasIn: Water stroom weg in Auasblick:
Van Bachdam staan op 27 persent vol en daar loop die water die strate vol. Jip Windhoek is binnekort droog. – Sabine Fischer
CoW, swak mens bel waar daar pype bars en dreine oorloop, maar hulle diens is swak. – Hannelie Sowden
“Oupa (90) ry langpad kaf op motorfiets”:
Hierdie storie is fantasties en ’n verligting tussen al die slegte nuus. – Gys Burger
Indeed yes. Age is just a number. You can do anything in life and still be active and romantic. Life is a journey to enjoy to its fullest. Well done, young man. Enjoy your birthday, may God bless you. – Christopher Pieterse
Hy kleef die lewe. – Bobby Snelling
“Twee vas ná hul glo 9-jarige vasketting”:
O. dis darem erg oupa, ek is bly dat die gemeenskap ingegryp het. Well done. Kyk uit vir nog kinders wat so mishandel word, daar sal nog wees. Groot asb. social workers. – Josehina Hoebes
Hul kan my die meisie gee. Ek soek reeds ’n meisiekind met die ouderdom. Rêrig, kids are God’s blessings en op die ouderdom moet jy kiners lief hê. Hy is rêrig dom. – Melody Eises
Onse regstelsel soos rooi baster jellie, useless! Strenger straf nodig vir kindermishandeling, moord en verkragting. Period! – Charlotte Beukes-Muundjua
“Lüderitz op hol oor winkel se sluiting”:
Dis ’n goeie idee. Maak deur die media bekend dat besoekers genoeg eie voorraad bring en hou ’n hengse fees. Laat ’n ander kettingwinkelgroep in beweeg. Shoprite is naais. – Deon Louw
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie