Facebook vir 2 September 2024
“#PasIn: ’n Vrou het glo vandag probeer selfmoord pleeg:”
Depression is no joke people. Mense wat met depressie lewe, sit daagliks met selfmoord op die mind, ask me. - Chala Swakop TattooGuru
There is a lot of pain in Namibia. - Richard Petersen
Wat sal die polisie maak, sy nodig ernstige counseling and prayers. - Frieda Panduleni Paks
Hoop hulle kry vir haar die regte hulp. Dis sad om so ‘n punt te bereik waar jy so hulpeloos in die lewe voel. - Rina Liebenberg
So bly sy is betyds gered. Nodig hulp, baie vinnig. - Colita Carolina
Werkloosheid, armoede en die druk van die lewe. Mense kan nie meer, met Gods hulp alleen sal mense hulp kry. Kom ons bly biddend. - Lenie Morkel
Dis erg. Die dame moet ‘n baie diep depressie ondervind. Die Here se Genade is groot - Carina Potgieter
“Meer as 260 diere vir droogtehulp geskiet:”
Dis nie die mense wat swaar kry nie, dis die diere wat nie kos het nie! Ek verstaan nie waar is die misverstand nie! - Isabelle Helene Ivy Doman
Daar is nog niemand wat iets van die geld vir droogtehulp gekry het, en ek is baie seker daar sal ook niemand wees. Hulle gebruik dit as verskoning om die vleis en geld vir iets anders te gebruik. Ek hoop die koerante volg dit op. - Birke Nebe Coetzee
Bitter hartseer! Nog nooit, ooit was dit nodig om mense te voed uit Nasionale Parke nie. Hulle is dan reeds daar om beskerm te word. Die "droogte" word net as ‘n verskoning gebruik. Tragies! - Christina Engels

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie