Facebook
Facebook

Facebook vir 20 Augustus 2024

Mandy Rittmann
“Namibiër sien uit na Texas-verhoog:”

Trots op jou Landi, jy gaan beslis wen. – Marian Rabie

The first Namibian to get nominated ever. Well done Landi we know you will do us proud. – Koster Cronje

Keetmashoop Boooo!!? – Delaryn Fourie Smit

Wow, homegirl! Baie geluk. Trots op jou. – Fatima Olivier

Voorspoed Liana Bonthuys Blaauw! Dis wonderlik! – Ilana Brown

“Man slaan meisie (3) dood, susterskind (9) ernstig beseer:”

Tog so hartseer. – Paloma van Wyk

Dan moet hy eintlik nie in die hospitaal wees nie, sluit hom toe en gooi die sleutel weg. – Nickie Bingham

Hy hou hom nou seker mal – ‘n kleinkind vermoor en 9-jarige beseer. Nee, hy hoort ager trallies. – Wilhelmina Matthys

Lyk my baie lande verloor die stryd teen misdaad. – Benitha Badenhorst

Sy "regsgeleerde" sal hom seker laat wegstuur vir "observasie". (Mentally unstable) samelewing waar hy grootgeword het, het hom gefaal. – Eduard Thomas

“Verkrag en vermoor by troue:”

Wat gaan tog aan met die manne. – Joanie Daries

Eto, Here behoed en bewaar ons, dit is erg. – Paloma van Wyk

Ons vroumense is nêrens veilig nie. – Astrid Stuurmann

Dis darm baie wreed. – Elaine Hamutenya

No way Namibia was never like that , let them bring a tough law. – Triesie de Klerk

Op ’n vreemde plaas, alleen in die bosse, ’n definit prey vir die ruthless ouens. Hou maar jou mense dop wat so bly wandel, by events, troues, en goed. – Fritz Nerongo

Thank you, someone was arrested for this horrible crime. – Hulda Power Kangandjela

Hoekom is die mensdom tog so, dit is baie hartseer. – Victoria Hansen

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-01-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 33° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 22° | 37° Oshakati: 26° | 37° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 21° | 34° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 22° | 33° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 17° | 20° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 21° | 35° Keetmanshoop: 18° | 35° Aranos: 24° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 17° | 28° Mbabane: 16° | 18° Maseru: 16° | 27° Antananarivo: 16° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 21° | 23° Windhoek: 22° | 33° Cape Town: 17° | 27° Durban: 21° | 22° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 20° | 29° #REF! #REF!