Facebook
Facebook

Facebook vir 22 Julie 2024

Mandy Rittmann
“Egpaar met asdrom afgeneem:”

En die ander ene loop kamma nog langsaan. Etse dan kry jy mense wat gaan stry in die hof vir lewe en dood dis nie ek daai op daardie footage nie. – Estelle Janine Britz

Ek hoor nou eers sulke goed het in Namibië gebeur. Waar was ek hoeka 2020? – Stefnie Venter

Moord raak dan nou ‘n alledaagse ding, dis hartverskeurend. – Lien Marlow

Was dit nodig, so sad! – Mieta Constance

Children are not safe and protected in Namibia. – Appolus Mara

Bose wêreld waarin ons nou bly. – Buks Roode

“Grootfontein beperk RedForce se rol:”

Kan die munisipaliteite dit nie self doen nie. Haal daardie persoon uit die stelsel. Hy of sy kos geld vir niks doen. – Cassie Carstens

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer