Facebook vir 23 Mei 2024
"Insameling vir Troy se prostese begin:"
Dis wonderlik! Ons wat kan en omgee sal ondersteun. Die res wat negatiewe kommentaar lewer moet net geïgnoreer word, want hulle het niks beter om te doen nie en floreer op die aandag wat hulle kry! Dis in elk geval tyd dat ons as diereliefhebbers saamstaan om mense aan te kla wat diere mishandel soos wat nou besig is om te gebeur! Hulle moet begin boet vir hul dade! Dankie vir elke liewe persoon wat omgee! – Gloudie De Bruyn Knipe
Ek stem. Gee vir Troy die lewe wat hy verdien. Hy het nie gevra om geskiet te word nie. As dit my hond was, het ek ook alles in my vermoë gedoen om hom of haar te help. – Jolandie Silver
Hierdie arme hond het net sy werk gedoen en nie verdien wat met hom gebeur het nie. Ons honde is soos ons kinders! Ek stem, gee hom wat sy lewe kan beter maak.
– Beulah Haccou
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie