Facebook
Facebook

Facebook vir 24 Julie 2024

Mandy Rittmann
“Padwerke op Eneas Peter Nanyembaweg amper voltooi:”

Laat hulle klaarmaak daai kant van die brug dat die verkeer kan vloei. Daar is nou net een pad in by NaTIS verby en dit is baie verkeer. – Richard Petersen

I disagree with how they are doing this. The access ramps to the B1, running north and south, could have been opened some time back already. Being a regular traveller on that section, I can only have sympathy for the people working in Lafrenz. Why not finish this section first and then make the more western section their second priority? – David Hartley

It is a nightmare! Dit kan nie so aangaan nie! Maak klaar! Anders kry verkeerskonstabels om die vierrigtingstopstrate by NaTIS te reguleer. – Elsebi Gadney

Die besighede daar soos Agra en Kaap Agri maak nie meer geld nie. Die mense is moeg van die verkeersprobleem daar. So RFA moet in kyk op daardie slipways daar, dat die verkeer kan vloei. Daar was ’n valspad wat op die brug na Okahandja se kant toe gegaan het, en hulle maak dit toe met hoop sand. Lekker simple, nê. – Richard Petersen

Baie swak en ek verstaan hulle moet eintlik einde Julie afgee, Julie watter jaar weet ek nie? – Koster Cronje

Ek op die post onder gekliek, dan maak dit oop. Sien hul sê ’n gedeelte maak hul die week oop en die res sal voltooi wees 9 Augustus. – Landie Coleman

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!