Facebook vir 25 Junie 2024
“Anna-Nora se resep vir sukses:”
Dit is omdat sy moeite doen en nie elke keer verwag die GRN moet lewer nie. – Heinz Bresele
Ek stem, party is net te gewoond om te sit en bedel, hulle het al so baie “land”, maar is net te lui om iets daarmee te doen. Hoekom kan hierdie vrou dan boer op haar grond, sodat sy genoeg het vir haar gesin? Mooi mamma wys hulle. – Maria Jacoba Bronkhorst
“#PasIn: Ray Sasman onderneem ’n solo-reis van 2 500 kilometer:”
Sterkte en wees veilig. – Jane Tareni
Mooi loop, en wees tog maar veilig en versigtig. – Yvette Bezuidenhout
Sterkte, moes jou voete nie nog ’n ruskansie gekry het nie? – Marcelle Martin
Jy is ’n wenner. Sterkte met jou volgende roete en wees veilig. – Hendrina de Vries
Mag God elke tree saam met jou wees. – Sonja Gilge
Wow, Ray Sasman so good to see you going strong. Mag Koning Jesus jou voete sterk maak en jou knieë nuwe krag gee. Mooi loop vrou. Psalm 91. – Elizabeth De Koe
Ats, jy is baie dapper. Wees maar op die uitkyk en versigtig. Mag Allah elke tree van jou bewaar en behoed, en mag jy veilig jou bestemming bereik. God seën jou. – Nancy Steppe
Dankie vir die groot poging om die jeug te bematig. Mag jy suksesvol wees met wat jy wil bereik, en mag jy veilig by die eindpunt aankom. Mooi loop! – Bessie Grobler
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie