Facebook vir 26 Januarie 2023
“Werklose onnies tree proaktief op”:
GRN. . . Met ’n deel van die condom tender se geld kon hierdie projek gefinansier gewees het. – Harold D Farao
Ag ek love hierdie land en sy mense! So trots op julle! – Esmarie Swiegers
“Kansellering van tenders ‘duur’”:
Ken die minister ooit wat duur is, want hul kry alles verniet en eet ons tax gelde. – Benny Stakes
Sowaar Namibia is doomed! Tenders word mos net gekanselleer soos die Hosea Kutako Airport tender. Wat is verkeerd met diè een? It’s a serious loss to the government already in an economic situation like this. – Vatnishots Sheruyako
Die kondome kan hulle nie kanselleer nie, dan lyk ons een van dae soos China, oorbevolk. – Marius Muis Fleermuys
Dus tog nonsense, wat maak dit duur om die tender te kanselleer, gee die regte redes. – Jo Merce
“Geingob in spervuur oor kondoomsage”:
Kanselleer die 650 miljoen en gradeer asb. die staatshospitale en klinieke op vir beter mediese sorg anders kom hier nog ’n Fishrot-sage? – Cobus Smith
Kla die person wat tender goedgekeur het en persoon aan wie tender toegestaan is aan vir bedrog en kanselleer die tender. – Tim Theron
Cde President Dr HG Geingob, what you want to do is very bad for you as our president. – Lucas Geiseb
“50 Hippo water rollers vir 50 huishoudings”:
Die gedagte is rein en ek is bly vir die mense, maar dit is soos om steeds te ploeg met ’n os en eg. Ai, ons is darem maar vêr agter. En die ironie, hulle is rêrig so dankbaar. – Rina Goldbeck
Ek verstaan nie die opgewondenheid nie. Hoe lank sal daardie plastiekdrom hou, as dit daagliks oor klippe en ritse gerol moet word? Seker ’n N$138 se kondoom oortrek, dan gaan die langer hou. – Wesley Steenkamp
“Meer staatsbeheer oor vakante poste”:
Hierdie kan net die ondergang van Namibië beteken. Hoekom nie eerder kontrakte/tenders gee vir Nam-mense om werksgeleenthede te skep nie? Die gaan nie die probleem oplos nie. – Sonja Brettschneider
Regeer liewer die land soos dit moet en hou op om klein jakkalsies te skep – Elize van den Berg
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie