Facebook vir 27 Junie 2024
“Jong Namibiër bereik groot hoogtes:”
Iemand wat in Japie se voetspore kan volg. – Helen Steenkamp
Verseker, Japie het altyd jong mense aangemoedig. – Leon Coetzee
Pragtig seun dus goeie nuus. Bou asseblief vir ons iets wat die jeug weg hou van selfone, die selfoon moet uit hulle hande verdwyn, terwyl hulle op social media is. – Brian Beukes
Geluk, mag al jou drome waar word. – Irene Johannesson
Wel gedaan ou knaap. – Blom Naobes
Baie geluk. Dit wil gedoen wees. – Jacoba du Plessis
Baie geluk. Nog so jonk. Hy gaan dit nog ver bring. – Regina von Wielligh
Congratulations! Please note that many Namibians study in Europe. In my city The Hague I know of at least four doing master degrees in something. Or have completed a masters and are busy with PhD. – Tania Mueller
Slim seun! Mooi so! – Zelna Job
Congratulations young man. I’m very sure both Mom and Dad are extremely proud of you. – Shirley Ann Schlange
Baie geluk en wens jou net die beste vir die toekoms! – Lettie Blignaut
Welgedaan Bartho, dit is ’n ander hoogte en net die beste vir jou. – Billy Heydenrych
Congratulations, dear may you still achieve more. – Sera Garoes Geingos
Groot hoop vir die toekoms met sulke jongmense. Well done Bartho, en Barney en Alma julle kan so trots wees. – Charlot Liebenberg
Reaching for the stars. Keep it up young man. – Andrew Davids
That’s what I call cool! Well done! – Clem Fandango
Baie geluk ons is baie trots op jou. Hou so aan. – Matty van Zyl
#PasIn: “Kyk hoe lekker waai die ooswind in Walvisbaai:”
Ons het ook ooswind in Rehoboth, iets ongewoon, want ons ken net die westewind wat stofstorms waai. – Jan van Wyk
Wel hulle wag altyd vir die oosweer, en as hy nie kom nie moan hulle, kom hy moan hulle ook. Geniet die skoonmaak dis die natuur en ons hele land het die oosweer nodig. – Sonja Lubbe de Jager
As die ooswind waai kan jy nêrens gaan nie. As die wind gaan lê moet jy skoonmaak, maar in alles moet ons net dankie aan God sê. Baie baie dankie, dis alles net God se werke, ons kan niks daaraan doen, want God is die heelal. – Jacqueline Visagie
Jy moet rêrig sterk wees om dit te trotseer. Ek is nie ’n woestynroos nie, so sal ek my nie laat waai nie. Dit kan koud wees, maar nie sandstorms waai nie. – Marizaan Zana
“Markte, straatligte en parke in Rehoboth se visier:”
Klink heel reg. – Vries Theo
Nee kom ons sê tog nie drome nie. Want drome word ook nie bewaarheid nie. Kan hulle nie eerder as projekte gelys word, wat moet voltooi word binne die finansiële jaar nie? Dan is daar maatstawwe om die vordering te meet. – Heino Jansen
Dit klink goed, wat van julle begin sommige strate interlocks insit, dit werk in sommige/ander dorpe in Namibië. Net ook ’n voorstel. – Regina Greeves
Ek weet julle kan dit doen Team RTC, Amanda Ludmilla Groenewaldt. – Vinzenco Bertolini
Vertrou die geld word gebruik waarvoor daar begroot is, en let's start the engine. – Gert Diergaardt
Straatligte, skraap die paaie, dis eenvoudige dinge maar gaan soveel beteken. Vul die pad voor Rooihel op, dis al so diep soos ’n rivier. Sit nog groot spreiligte op, dit lyk soos die plaas. – Michael John Green
Dit is mos verkiesingstyd. In my geweste is dit ’n soebat-storie om iets gedoen te kry, en dan bly meeste daarvan ook net ’n belofte. – Piet Pens Oelofse
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie